Kyk op na die nuwe dag as 'n spesiale geskenk van jou Skepper, nog 'n gulde geleentheid
om te voltooi wat jy nie in staat was om gister te kon doen nie.
Oggenddiens
Sondag 9:00 AM - 11:00 AM
Aanddiens
Sondag 18:00 PM - 20:00 PM
Vir meer inligting ten opsigte van funksies en tye gaan na ons kalender of KLIEK HIER.
Tydens die oggenddienste het ons a€?n kinderkerk in die saal wat grens aan die hoofgebou
waar spesifieke programme met handwerk, musiek en die Bybel aangebied word. Die
programme word deur gekwalifiseerde dames aangebied. Bywoning van die kinderkerk
is nie verpligtend nie, die kinders is welkom om tydens die erediens by hul ouers
te bly sit.
Ons besoek hospitale om vir siekes te bid en die woord van God te verkondig aan
diegene wat a€?n behoefte daarna het.
Ons doen ook uitreike na behoeftige gemeenskappe deur die verspreiding van kospakkies,
doeke en klere met die doel om a€?n verskil te maak in mense se lewens. U is welkom
om saam te kom na enige van die uitreike of om a€?n bydrae te maak.
Sien a€?Kontak onsa€? vir kontakbesonderhede
en die kalender vir spesifieke datums.
Ons het n wonderlike jeuggroep met van die beste jeugleiers. Almal is welkom.
Sien a€?Kontak onsa€? vir kontakbesonderhede
en die kalender vir spesifieke datums.
Benodig u 'n sekere afdeling van ons se kontakbesonderhede KLIEK HIER, anders epos ons by
victorylife@telkomsa.net / 012 5672 801